Karina Botha

Certified Whole Health Practitioner

Business Hours:

Monday:    9:00 to 17:00

Tuesday:    9:00 to 17:00

Thursday:  9:00 to 17:00

Friday:        9:00 to 17:00

Saturday:   9:00 to 17:00

For any questions, please fill in the form below:

Thanks for submitting!

Testimonials

17 September 2021

"Hallo Karina, dit is vandag 2 weke dat ek my sessie by jou gehad het.  Van die oomblik wat ek daar uitgestap het tot nou, het ek nog nie weer die knel om my hart ervaar nie.  Soms as die angs wil kop uitsteek, is dit vir my maklik om dit te beheer.  Ek voel rustiger.

Baie, baie dankie!"

8 August 2021

"Oh my goodness, Karina!!
Ek soel soos 'n nuwe mens - ek wil glad nie meer my face stuff nie! 
Dankie dankie - ek waardeer dit!"